Copyright: Epic Motion 2018

Book Online

* Please Fill Required Fields *

SAVE DIE DATUM: 13 - 15 April

Die vlak van hierdie werkswinkel is beginner tot intermediêr. U moet u DSLR-kamera verstaan op 'n vaardige wyse, weet van diepte van die veld, blootstelling, ens.

Kontak gerus vir Joline per whatsapp om u plek in die werkswinkel te bespreek. Slegs 10 plekke.

 

Whatsapp: 076 391 0240

 

Skedule: 13 - 15 April

Vrydag 13 April

18:00 - 19:00

Ontmoet mekaar op 'n aangewyse plek vir 'n neem sessie. Bring jou kamera saam en neem 'n paar foto's van 'n model.

Saterdag 14 April

8:00 - 09:00

Intrek van foto's wat geneem is gedurende die foto sessie.

Watter sagteware u kan help om vinnig deur die foto's te gaan en die bestes te kies.

09:00 - 11:00

Lightroom Verwerking van foto's en hoe om die beste uit die sagteware te kry.

11:00 - 13:00

Photoshop - Leer om vel reg te maak, voorwerpte te verwyder, agtergrond te vervang en nog vele meer.

13-00 - 13:30

Iets te ete

13:30 - 15:00

'n kyk na "plugins", "actions", "presets" en sagteware wat 'n moet is vir enige fotograaf.

Sondag 15 April

14:00 - 16:00

Opsineel. Geleentheid vir vrae en hulp.

Die werkswinkel dek:

Optimale Kamera Instellings
Hoe om Natuurlike lig tot die beste voordeel te gebruik
Samestelling en kompisisie van 'n foto
1 uur sessie waar u geleentheid kry om n model af te neem.

Werkvloei - Kies die beste foto's op 'n vinnige manier.
Lightroom Opleiding (Grootste deel van kursus)
Photoshop - Manipulasie van foto's

Daar sal genoeg tyd wees vir vrae en verkennings van onderwerpe soos dit ontstaan.

Wat moet ek saambring:

Jouself
Kamera as jy wil foto's neem
Laptop (Nie 'n vereiste nie)
Notaboek en Pen

KOSTE

R 1,200 per persoon

WAT IS INGESLUIT?

Pieter se Epic Actions te waarde van R 1200

Voorbeelde van wat ons gaan behandel